Jongste Nuus - OUD AFFIE OORLEDE
Datum: 2011-11-03
Terug na Jongste NuusOns het pas verneem dat mnr WA (Willem) Serfontein, 1938 matrikulant, gister (2 November 2011) in sy stoel tuis – dus heeltemal onverwags - oorlede is. Hy is op die foto op bl 269 van die 2008 jaarblad wat geneem is toe van die matrieks van 70 en 60 jaar gelede deur dr Edwards onthaal is.













