Jongste Nuus - 1961 Reunie
Datum: 2011-09-21
Terug na Jongste Nuus
Nog \'n heerlike reunie wat verby is en die manne het heerlik saam gekuier. Nie net het hulle Vrydag aand saam gebraai nie maar daar is Saterdag aand \'n dinee gehou saam met die vrouens.













