Jongste Nuus - 90 JAAR MUNTE TE KOOP
Datum: 2010-08-25
Terug na Jongste NuusDaar is Goud, Silwer en Brons munte te koop van die 90 Jaar Viering van die skool. Bestellings kan geplaas word by Ronel. Vir meer inligting skakel Ronel by 083 412 6910 of 012 - 344 3805 of pos ronel@oudaffiebond.co.za (Foto is van die brons munt se twee kante)













