
Welkom by die Oud-Affie Bond webwerf
Die visie van die Oud-Affie Bond is om te veg vir die voortbestaan van die karakter, tradisies, kultuur en taal van Afrikaanse Hoër Seunskool.
"EENMAAL 'N AFFIE, ALTYD 'N AFFIE"


















